Die

Verduideliking van die HomeworkHelper inisiatief
Teks boodskappe
'n Groep sal geskep wees (waarop die ouers ook moet wees) en elke vraag word dan daarop uitmekaar getrek met teenvrae en kommentaar.
Die gedagte is eerstens dat ek wil weet wat die kind nie weet nie, sodat dit aangespreek kan word.


As dit duidelik is dat die begrippe nie daar is nie, en geen hoeveelheid teks-boodskappe dit gaan oplos nie, sal van die videos (oudio-visuele memorandums van tipiese vrae) uit my databasis gegee word om eers na gekyk te word.

Indien nodig, en veral as dit blyk dat die videos nie die nodige effek het nie, sal 'n vinnige aanlyn klas geskeduleer word.
Kontak
Like die Facebook page en
stuur 'n WhatsApp van daar
af,



of stuur 'n ePos aan gerrie@mathmechanic.com

"Bragging rights"
Laai vorm af